Markus vermoed 'n verhaal

Markus vermoed n verhaal None

  • Title: Markus vermoed 'n verhaal
  • Author: Ryk Hattingh
  • ISBN: 0947046143
  • Page: 277
  • Format: Paperback
  • Markus vermoed 'n verhaal

    None

    • [PDF] Download Á Markus vermoed 'n verhaal | by ☆ Ryk Hattingh
      277 Ryk Hattingh
    • thumbnail Title: [PDF] Download Á Markus vermoed 'n verhaal | by ☆ Ryk Hattingh
      Posted by:Ryk Hattingh
      Published :2019-01-07T18:18:07+00:00

    One thought on “Markus vermoed 'n verhaal

    1. Coenraad

      Hierdie tweede boek van Ryk Hattingh lyk, met 'n vinnige eerste lees, na 'n sardonies-satiriese beskouing van kreatiwiteit (gegewe die teenwoordigheid van 'n skrywer, 'n digter, 'n komponis en ander vermaaklikheidskunstenaars), en van seks en seksualiteit binne die konteks van die Suid-Afrika van die 1980's (rassisme, polisiebrutaliteit, die grensoorlog). Dit laat my met heelwat vrae en min antwoorde (wat dalk meer sĂȘ van my as leser as van die teks of die skrywer). Baie vrae staan in die teken [...]

    Leave a Reply

    Your email address will not be published. Required fields are marked *